Comments on: My gesin in Sondag koerant; Getroue ondersteuners; Alles werk altyd uit

By: meermin
Geseènde Kersfees en mag 2010 ‘n ongelooflike goeie jaar wees vir julle (sommer vir ons almal) geniet die vakansie, ry veilig, kom veilig terug. Alles van die beste!!

By: meermin
Ek gaan vir my die koerant soek want gister het ek maar dit rustig gevat nie te lekker gevoel nie!!

By: Renchia
Julle lyk pragtig in die koerant!  Moenie bekommerd wees nie… dis nie die son wat regtig so baie gepla het Saterdag nie, eerder die feit dat daar nerens regtig naby ‘n plek was om ‘n drink dingetjie te koop nie. Pick ‘n Pay was nou wel daar, maar myle daarvandaan en dan moes mens in ‘n ellelange tou staan om vir een koeldrank te betaal.

Behalwe vir dit alles, was dit nog steeds die moeite werd!

Lekker week vir jou en geniet die weeskinder-toer.