Aan almal wil ek 'n voorspoedige nuwe jaar vol liefde,vreugde en geluk toewens.Mag ons in die nuwe jaar 'n verskil maak in ander se lewens.
Follow us on Twitter
3 weeks ago - retweet - reply - favorite
Opkomende shows
Radio Rippel onderhoud
02 Feb
09:00amLouis Fivaz kuier saam met Radio Rippel in die ateljee om 09h00
www.radiorippel.co.za
Radio Rippel onderhoudValentine Show: La Fayette Restaurant
18 Feb
08:00pmKom vier saam met Louis Fivaz die maand van die Liefde by Lafayette Restaurant in Centurion Mall.
Koste R50.00 ( toegangsfooi )
Louis sing al sy beste ” love songs ” vanaf sy CD’s
Bespreking; musiek@louisfivaz.co.za
Carin: 082 8556096
Centurion Valentine Show: La Fayette RestaurantJukeboks
19 Feb
09:00pmLouis Fivaz kuier saam met Pier Koen in die Ateljee.
JukeboksDKNT
25 Feb
08:00pmLouis Fivaz kuier saam met Derek Gardner in die DKNT ateljee en gesels oor sy nuutste CD – Wat die hart van vol is
DKNT








